"Die liefdesgeskrifte van my ma Ingrid is pragtig behou in hierdie versameling van haar laaste twee jaar. In regte lewensondervindinge teen die agtergrond van die noodlot, skyn haar liefde deur vir haar naaste en vir my."
– SIMONE VENTER
SPESIALE GENOMMERDE UITGAWE BESKIKBAAR
